’n Opwindende begin vir Graad 1
Die dag het verby gevlieg en toe hul weer sien was dit tyd om huis toe te gaan.
Die graad 1’s het baie opgewonde uitgesien na hul eerste dag van graad 1. Dit was vir hulle te lekker om hul maats weer te sien. Hulle was baie ywerig om aan die werk te spring en wou sommer gou slim word.
Die dag het verby gevlieg en toe hul weer sien was dit tyd om huis toe te gaan.
Ons leerders is besig met swemuitdunne ter voorbereiding van ons opkomende interhuis-gala. ’n Paar van ons O/11 en O/13 seuns het aan krieketproewe te Southcity College gaan deelneem.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Die borings opsteek” beteken om ’n parmantige houding aan te neem.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
