Voorbereidings vir Suidkus toere
Dit was 'n goeie kwartaal vol hoogtepunte en almal sien uit na 'n welverdiende tyd van rus.
Die Suidies se Eerste rugbyspan het hulle eerste opwarmingswedstryd teen Penzance geniet, terwyl die Eerste hokkie- en netbalspanne teen Izotsha Primary gespeel het.
Alles ter voorbereiding vir die komende toer, waar wedstryde gedurende die vakansie teen verskeie skole se spanne sal plaasvind. Mag julle vol moed en sukses die toer aanpak!
‘n Paar van ons verkose netbalmeisies het aan netbalproewe deelgeneem, en drie het deurgedring na die volgende rondte vir die UGU-proewe. Baie geluk meisies, ons is trots op julle!
Dit was ‘n goeie kwartaal vol hoogtepunte en almal sien uit na ‘n welverdiende tyd van rus.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Soos kat en hond lewe”: baie met mekaar rusie maak.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram