Die leerders is tans hard aan die werk met hul eksamenvoorbereiding en ons wens almal sterkte toe.
Die graad 5’s se markdag was ’n reuse sukses – dankie aan almal wat ondersteun het!
Ons senior wintersportdag was ’n groot sukses, met leerders wat uitgeblink het en ouers wat in groot getalle opgedaag het om hul kinders aan te moedig.
Die graad 1 tot 3 seuns het ook hul sokkertalent gewys in verskeie opwindende wedstryde. Dit is wonderlik om te sien hoe sport en gemeenskap saam ’n belangrike rol in ons skoollewe speel!
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Sy hart sit in sy keel”: hy is baie bang.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
