Schools

Suidies presteer!

Dit was 'n dag vol pret en oorwinning.

Ons Super Suidie leerders was soos visse in die water tydens ons interhuis-gala en het omtrent geswem laat die rekords spat.

Dit was ‘n dag vol pret en oorwinning. Ons atlete het ook geleentheid gekry om aan die Ogwini- en Ugu-atletiek deel te neem en het ons skool se naam hoog gehou. Ons sê baie geluk aan ons Suidie sport sterre wat so fluks presteer.

Dit was die graad 4 leerders se eer om die eerste Markdag van die jaar aan te bied! Hulle het voorwaar uitgestaan as toekomstige entrepreneurs want met Valentynsdag is daar rede om sjokolade en lekkernye te koop!

Ons Suidies is tans besig met hul toetsreeks en werk hard om sukses te behaal.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“n Regte Jan Pampoen”: ‘n niksbeduidende, dooierige vent.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button