Local newsNews
Hugies bloei vir ’n goeie doel
Talle leerders van die skool het tou gestaan om bloed te skenk.
Leerders van Hoërskool Hugenote het Vrydag die geleentheid gekry om bloed by die skool te skenk. SANBD ondervind ’n tekort aan bloed en die Paasnaweek plaas selfs meer druk op die bloeddiens om genoegsame bloed in voorraad te kry.



Follow us on our social media platforms:


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



