Local newsNews
Groentjies hou konsert
Die nuwe Graad Agt leerders is nou volwaardige Hugies en is reeds volstoom aan die gang met die nuwe hoofstuk in hul lewe.
Hoërskool Hugenote se nuwe Graad Agt leerders is amptelik ingewy met die groentjiekonsert wat verlede week op 6, 7 en 8 Februarie by die skool aangebied is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






