Local newsNews
Solidariteit bemoedig leerders
Verskeie skole van Springs is deur die loop van die week besoek.

Solidariteit Helpende Hand Springs-tak het vandeesweek saam met Braaf die Boerboel besoek aan verskeie skole in die dorp gebring om boodskap van dapperheid oor te dra en die leerders te leer hoe om braaf wees en op te staan teen boelie gedrag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.