Local newsNews
Jannies kweek rugby sterre
Die seuns gaan vanaf 3-6 Julie in Vanderbijlpark hul beste gee op die veld.

Laerskool Jan van Riebeeck het 'n hele rits rugbyspelers wat die skool se naam hoog hou.
Dié groep seuns is gekies om deel van die Rhino Rugbytoer te wees wat vanaf 3-6 Julie by die Isak Steyl Stadion in Vanderbijlpark gaan plaasvind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



