Die Geduld Familie Nagmark het Saterdag weer by die Geduld Karakte Klub plaasgevind.
Daar was verskeie kosstalletjies, tuisgebak, speelgoed en juweliersware te koop.
Hierdie mark vind die eerste en laaste Saterdag van elke maand plaas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






