Local newsNews

Geduld SPAR deel nuwe kar uit

Geduld Spar het op 5 Junie die kar aan die wenner oorhandig.

Susanna Botes was opgewonde om met haar splinter nuwe Hyundai Grand i10 Sedan te ry. Sy was een van duisende kopers reg oor die land wat vir SPAR se Wen ‘n motor kompetisie ingeskryf het.

Susanna se nuwe ryding was verlede Woensdag deur die winkelbestuurders van Geduld Spar aan haar oorhandig.




ALSO READ: Esda does it again with a 100% pass rate

ALSO READ: WK Du Plessis RCL raises funds for school

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button