Local newsNews
Leerders geniet beroepsdag
Die leerders het Donderdag met hulle beroepsuitrustings by die skool gepronk.
Die Laerskool Pam Brink se Graad RR leerders het Donderdag beroepsdag by die skool gehad. Die jong leerders kon aantrek volgens die beroep wat hy of sy eendag sal wil volg.

ALSO READ: Sang kompetisie goed op dreef
ALSO READ: Trio ‘looking’ for old clothes rob Struisbult house
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





