Local newsLocal sportNewsSport
Springs Rolbalklub skop liga af
Die Springs Rolbal spelers gaan die volgende paar Saterdae met hierdie liga besig wees.
Die Springs Rolbalklub het Saterdag ‘n nuwe liga afgeskop.
Die vroue neem aan die premier liga deel met twee vroue in ‘n span terwyl die mans aan die derde afdeling liga deelneem met drie spelers in ‘n span.
Rolbalklubs teen wie Springs meeding vir die volgende paar Saterdae is Alberton, Brackenhurst en Redding.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





