News
Rolbalspelers geniet sosiale byeenkoms
Die klub bied weeklikse sosiale byeenkomste aan sodat die spelers aan hulle vorm en tegnieke kan werk.
Die Springs Rolbal Klub is vanjaar al goed aan die gang met hul toernooie en ligas vir verskillende afdelings.
‘n Paar lede het Saterdag by die klub bymekaar gekom om ‘n sosiale byeenkoms te geniet en om aan hulle taktiek te werk.
Om te verseker dat die spelers in top kondisie is, bied die klub weeklikse sosiale byeenkomste aan.
Vir meer inligting oor die klub en belangrike datums, kontak Cindy Gouws by 082 641 9077.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





