Local newsNews

‘Krappies’ is nou ware Hugies na groentjiekonsert

Die groentjie konsert is jaarliks ’n hoogtepunt op die skool se sosiale kalender.

Daar is sedert die begin van die nuwe skooljaar hard agter die skerms by die Hoërskool Hugenote gewerk om, soos gebruiklik, ’n top-klas groentjiekonsert op die planke te bring.

Die konsert is verlede Maandagaand tot Woensdagaand in ’n stampvol skoolsaal aangebied en besoekers is nie teleurgestel nie.

Die ‘Krappies’ soos die Graad Agt leerders geheet het, is nou goed ingelyf by die skool en reg om die volgende vyf jaar van hul hoërskoolloopbaan aan te pak.




LEES OOK: Ekurhuleni residents assured of continuous power supply

LEES OOK: UPDATE: City warns against inciting panic following accident involving learners

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button