Local newsNews
Lighuis Juwele besoek Springs Mine and Military Museum
Die groep bejaarde gemeentelede het dit geniet om die uitstallings by die museum te aanskou.
PPK Lighuis Gemeente het hul Juwele Klub, ‘n groep van die gemeentelede wat 60 en ouer is, bederf met ‘n besoek na die Springs Mine and Military Museum op 26 Maart.
Die gemeentelede word maandeliks bederf met uitstappies, en hulle het dit geniet om die militêre- en myntoerusting te bewonder.
Die museum se kurator, Tony da Cruz, versamel die uitstallings van regoor die land.
ALSO CHECK: Museum geared up to make history
ALSO CHECK: Springs Mining and Military Museum holds apartheid-era exhibit
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







