Local newsLocal sportNews
Geduld Karateklub studene gradeer na nuwe gordels
Studente van die Geduld Karateklub het onlangs na nuwe gordels gegradeer.
Geduld Karateklub studente het op 5 April hulle gradering by die klub gehad.
Die studente wat gradeer het is Shaydon Steel (geel gordel), Henry Stone (blou gordel), Kananello Rampai (geel gordel), Jenny Stone (blou twee), Edward Nienaber (oranje gordel), Ntokozo Nkosi (geel gordel), Nyakello Rampai (geel gordel), Ashley Beck (orange gordel), Wayn Abrahams (geel gordel), Njabulo Sikhosana (geel gordel), Lucian Ackermann (geel gordel) en Willo Abrahams (geel gordel).
Die hoogtepunt van die aand was Jenny Stone se gradering na blou twee, waar sy ‘n kata moes uitvoer met twee nunchakus.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




