Local newsLocal sportNews
Hoërskool Hugenote hokkiespan wen toernooi
Die CUT & BVHS Challenger Cup het tydens die skoolvakansie plaasgevind.
Die Hoërskool Hugenote se o16A hokkie meisies het tydens die skoolvakansie skoonskip gemaak.
Die span het aan die CUT & BVHS Challenger Cup deelgeneen en as wenners uit die stryd getree.
Hulle wedstryde wat tydens die toenooi gespeel is, was as volg:
- Hugenote 1 – 0 Oranje Meisies
- Hugenote 3 – 0 Bethlehem Voortrekker
- Hugenote 4 – 0 Linden
- Hugenote 4 – 0 Sweizer Reineke (Semi-Finaal)
- Hugenote 2 – 0 Bethlehem Voortrekker (Finaal)
ALSO READ: Meat World celebrates 30th anniversary with epic music festival
ALSO READ: Cloverfield Road littered with rubbish as Modder East Disposal Site closure sparks frustration
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



