Local newsLocal sportNews

Springs spelers in aksie by nasionale skole ringbal toernooi

Na die week se spel sal die SA spanne gekies word.

Spelers van die Springs Ringbal gaan Ekurhuleni Oos Skole Ringbal tydens die RSA Skole toernooi te Camp Discovery van 5 tot 11 Oktober verteenwoordig.

Na afloop van die week sal die SA spanne verkies word.

Die klubvoorsitter Sus Louw, wat ‘n gesoute SA skeidsregter en keurder is, sal ook Ekurhuleni Oos Skole verteenwoordig as skeidsregter en keurder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button