Local newsNews

Matrieks van Hoërskool Hugenote behaal 99.5% slaagsyfer

Die Hoërskool Hugenote spog met altesaam 72 onderskeidings in die Nasionale Senior Sertifikaat.

Hoërskool Hugenote spog met altesaam 72 onderskeidings, en ‘n 99.5% slaagsyfer in die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) eksamens.

Dit is uit 183 kandidate, waarvan Christiaan Botha uitgeblink het met ses onderskeidings.

Niké Maré, die voormalige hoofdogter, Jana du Toit, ‘n voormalige onderhoofdogter en Carlo Potgieter het elk vyf onderskeidings verwerf.

ALSO READ: Hoërskool Johan Jurgens celebrates Class of 2025 top achievers

Daar was ook ses leerders met drie onderskeidings: Mia Horn, Juané Jacobs, Ulrich Slabbert, Angelique Staats, Charnel van der Merwe en Kyla van Wyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button