Local sportSport

Derde rondte van Super 16

Gholfspelers speel in hul spanne se kleure

Golfspelers het verlede Saterdag weereens met hul gunsteling rugbyspan se truie in die derde rondte van Springs Country Club se Super 16 toernooi deelgeneem.

Met hulle 91 punte was die Blou Bulle die wenspan van die dag.

Rob Stephens, met 42 punte was die individuele wenner.

Uitslae van die beterbal stableford-kompetise was: 1. Barto Greef en Ras Jacobs (47 points), 2. Klaas Piater en Zander Piater (47), 3. Raymond Garside en Clive Dabner (46), 4. Chris Erasmus en Bennie De Lange (45) and 5. Rob Stephens en Dot Zerbst (45).

Spelers naaste aan die pen was Kobie Du Preez (gaatjie 2) and Godna Makhuba (gaatjie 15).

Hierdie Saterdag gaan Springs Country Club die individuele bonus bogey speel and op 31 May die Sanlam Cancer Challenge.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button