School sportSport

Laerskool Jan van Riebeeck dogter slaag by netbaltoernooi

Sy is gekies om op 1 Mei aan die finale ronde vir Gauteng by Hoërskool Dr EG Jansen deel te neem.

 

Keira Fouche, o-12 dogter verbonde aan Laerskool Jan van Riebeeck, het op 13 April aan die Gauteng netbalproewe by Hoërskool Dr EG Jansen deelgeneem.

Also read: Laerskool Jan van Riebeeck receive world-class multi-purpose court

Sy is gekies om op 1 Mei aan die finale ronde vir Gauteng by Hoërskool Dr EG Jansen deel te neem.

 

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button