EntertainmentLifestyle
Moenie die groot Jukebox Roadshow misloop nie
Kunstenaars soos Die Heuwels Fantasties, Ricus Nel, ADAM, Klopjag, Die Vroue van Mwah, Glaskas, Jonathan Karakter van Radio Raps, Liza Bronner, Kurt Darren en Pieter Koen wat jou sal vermaak
Die groot Jukebox Roadshow – Rock en Pop Konsert het nege kunstenaars in een aand op die verhoog.
Hierdie Afrikaanse produksie val saam met die bekendstelling van die nuwe en verbeterde Theatre of Marcellus op 20 en 21 Junie by die teater.
Hierdie Afrikaanse rock ‘n pop konsert het kunstenaars soos Die Heuwels Fantasties, Ricus Nel, ADAM, Klopjag, Die Vroue van Mwah, Glaskas, Jonathan Karakter van Radio Raps, Liza Bronner, Kurt Darren en Pieter Koen wat jou sal vermaak.
Die deure sal reeds vanaf 6:38nm oop wees.
Kaartjies is van R150 per persoon en is by Emperors Palace kaartjieskantoor en Computicket beskikbaar.



