EntertainmentLifestyle

Demoon praat Afrikaans in gewilde Netflix-reeks

Die polisie komedie-drama gaan oor Lucifer (die duiwel) wat die hel verlaat vir Los Angeles in Amerika, waar hy sy eie nagklub begin en nou and dan saam met die Los Angeles Police Department (LAPD) werk.

Die gewilde reeks, Lucifer, is al in sy vierde seisoen en is een van die mees gekykde reekse op die Netflix “streaming” diens.

Die polisie komedie-drama gaan oor Lucifer (die duiwel) wat die hel verlaat vir Los Angeles in Amerika, waar hy sy eie nagklub begin en nou and dan saam met die Los Angeles Police Department (LAPD) werk.

Also read: Tech Thursday: Multichoice sees internet companies like Netflix as a threat

In die eerste episode van die nuwe seisoen praat Suid-Afrikaanse aktrise Lesley-Ann Brandt Afrikaans wanneer ’n demon haar in besit neem. Haar stem gaan van ’n Amerikaanse aksent en val skielik na ’n laer register wanneer sy sê: “Kan jy vir my verstaan wat ek praat, want ek wil saam met jou praat.”

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button