Eerste dag van groot skool breek aan
Jan van Riebeeck leerders gereed om op te vang
Daar het Maandagoggend ’n gees van opgewondenheid by die hekke van Laerskool Jan van Riebeeck geheers toe die nuwe Graad Een leerders van die skool deur hul ouers afgesien is.
Also read: Laerskool Jan van Riebeeck hokkiespanne presteer.
As gevolg van die pandemie en die inperking was daar ’n vertraging in die opening van die skole oor die hele land, maar toegewyde onderwysers is gereed om op te vang.
Follow us on our social media platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




