Local newsNews

Swaaiende heupies laat val die tjippies

Kyk hoe die jong man vol bewondering die danspassie geniet.

Joshua du Toit het saam met familie en vriende Saterdagaand by die Ocean Basket gaan kuier.

Die aand was vol gees met die Griekse tradisionele borde breek en buikdansers (belly dancers). Josh het egter effens fokus verloor toe die mooi danser nader kom.

SIEN DIE VIDEO HIER

(Die video word met toestemming van Josh se ma gedeel). 

 

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na [email protected] of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button