1995 Patties hou reünie
Persone wat in 1995 aan Hoërskool Patriot gematrikuleer het, word gesoek met die oog op ’n reünie.
Die bymekaarkom-geleentheid word beplan vir Saterdag 3 Oktober by The Wilds klubhuis in Pretoria.
Vir meer inligting en navrae, skakel Nelmarie per e-pos by Nelmarie_meyer@yahoo.com