Fotograwe maak reg vir 2015
Hulle hou elke derde Woensdag van die maand ’n byeenkoms.
Die eerste byeenkoms was op 21 Januarie by die Protea Hotel in Mandelastraat.
Witbank Fotoklubotoklub is verbonde aan die Suid-Afrikaanse Fotografiese Vereniging, ’n nasionale instansie vir alle entoesiastiese fotograwe.
“Enige kamera kan gebruik word,” het me. Charlaine Gerber van die fotoklub gesê.
Sy het gesê die fotoklub bied deurlopende opleiding om jou fotografie te verbeter deur middel van jou foto’s by die klub se maandbyeenkoms waar daar dan ‘n spreker en beoordelaar sal wees wat die foto’s bespreek. Lede verkry ook toegang en aanbieding van kursusse en werkswinkels en kan deel word van streeks- en nasionale byeenkomste.
Enige belangstellendes kan Charlaine kontak: charlaine@mweb.co.za.
Die fotoklub se volgende byeenkoms is op 21 Januarie om 18:30 by