Skippers kursus

Die Kategorie C (See) kursus word die naweek van 17 tot 19 April aangebied. Die praktiese vir hierdie kursus word van 23 tot 26 April op Sodwana gehou.

Gaan kyk gerus op webwerf: www.koningmakrielseehengelklub.com vir die skets hoe om by die klub te kom en verwante inligting.
Klasse word deur SAMSA geakrediteurde instrukteurs aangebied.

Vir bespreking, kontak Johan: 083 631 7978.

Back to top button