Skippers kursus

Die Kategorie R (Dam ) kursus word op 7 Maart aangebied. Die registrasie begin om 07:30 en die kursus om 08:00.
Die Kategorie C (See) kursus word die naweek van 17 tot 19 April aangebied. Die praktiese vir hierdie kursus word van 23 tot 26 April op Sodwana gehou.

Gaan kyk gerus op webwerf vir die skets hoe om by die klub te kom en verwante inligting.
Klasse word deur SAMSA geakrediteurde instrukteurs aangebied.
Vir bespreking, kontak Johan: 083 631 7978.

Back to top button