GalleriesLocal sportSportSports galleries

Rugby- gevulde naweek

Die Lions het ook die Puma’s in ’n naelbytstryd aangevat.

Die Puma’s het die afgelope naweek aan verskeie wedstryde deelgeneem.

Op Saterdag, 25 Februarie het die Puma’s o.20 spanne teen mekaar te staan gekom tydens uitdunne by die stadion. Die o.20 Hoëveldspan het teen die o.20 Laeveldspan gespeel.

Die Lions het ook die Puma’s in ’n naelbytstryd aangevat.

’n Vriendelike wedstryd tussen die Witbank Vets en die Lowveld Barbarian Vets het die dag se verrigtinge afgeskop.

Lees die volle artikel in die volgende uitgawe van WITBANK NUUS op Vrydag, 31 Maart.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button