GalleriesSchool sportSchools galleriesSport

Hope talent by Riffies-rugbydag

Sommer nog groot dinge op die rugbyveld hiérdie seisoen verwag word

Verskeie laerskole het hul rugbytalent tydens ’n rugbydag by Laerskool Reynorif op Saterdag, 23 Februarie ten toon gestel.

Dit is nog vroeg in die seisoen, maar as daar gekyk word na die kwaliteit van spel wat deur die jong kannetjies gelewer is, kan daar sommer nog groot dinge op die rugbyveld hiérdie seisoen verwag word.

Van die plaaslike skole wat deelgeem het, sluit in Laerskool Reynorif, Laerskool Klipfontein, Laerskool Panorama en Curro Bankenveld.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button