GalleriesSchools galleries

GALLERY: Lekker rugby en natbaldag

Lekker dag by Laerskool Krielpark

Die afgelope naweek se rugby- en netbaldag by Laerskool Krielpark was ’n reuse sukses.

Skole het Saterdag 6 April teen mekaar meegeding en wat dié dag so uitsonderlik gemaak het was die sportmangees en toewyding van die afrigters.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button