Local newsNewsSchools
Leerlinge skenk met hart
Die Hoër Tegnies Skool se leerlinge en onderwysers het onlangs skenkings, wat mildelik uit HTS se hart kom, gaan afgee by Huis Betsie Louw en Immergroen Ouetehuis Op Vrydag 31 Julie was inwoners van Huis Betsie Louw baie opgewonde oor die besoek en het lekker saam gesels en gesing. Daar is kruideniersware aan die huis …

Die Hoër Tegnies Skool se leerlinge en onderwysers het onlangs skenkings, wat mildelik uit HTS se hart kom, gaan afgee by Huis Betsie Louw en Immergroen Ouetehuis
Op Vrydag 31 Julie was inwoners van Huis Betsie Louw baie opgewonde oor die besoek en het lekker saam gesels en gesing. Daar is kruideniersware aan die huis geskenk.
By Immergroen is letterlik kratte vol tydskrifte en leesboeke afgegee.
HTS wil elke leerling en ouer wat hierdie projek so sukses gemaak het, uit hulle harte bedank.

George Griffths, Angela van der Westhuizen, Nicita van den Berg, Senead Dempsey, en Mnr. Jaco Olivier met die geskenkpakkies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
