
Die ernstige toneelstuk- Verso(u)t van die HTS Witbank het tydens die ATKV Tienertoneel (Pretoria-streek) die gehoor in die Unisa klein teater se harte geraak met die hartseer verhaal van Munchausen-sindroom.
Daar is silwer sertifikate verwerf vir die ensemble spel van die 12 akteurs. Timo Crane het silwer vir kostuums, brons vir choreografie, dekor, regie en nuutgeskrewe teks (saam met Stefanie Gericke) ontvang.
Timo en die span toneelspelers het hul uitstekend van ’n baie moeilike taak gekwyt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
