NewsSchools

Japie en Ronewa in die Puma-span

“Hou HTS se naam hoog”

Rugby by Hoër Tegnies Skool is nog steeds bo nadat, Japie Kleinhans en Ronewa Banda albei gekies is vir die Pumas o.17 7’s span wat na Paarl toer vir die SA Skole toernooi in die skoolvakansie.

ta707rs
Ronewa Banda en Japie Kleinhans het die Pumas 7’s span gemaak.

Slegs HTS van eMalahleni skole het die proewe bygewoon wat in Nelspruit en Middelburg plaas gevind het.
HTS is baie trots op die twee seuns en ook mnr. Clinton Scheidel wat gekies is as spanbestuurder vir die Puma o.17A span.

Dit bewys net weereens dat HTS se rugby in eMalahleni tops bly. Die skool wens die seuns en spanbestuurder baie sterkte toe en “Hou HTS se naam hoog”.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button