Local newsMunicipalNews

Gemors word ’n nare spul

Die gemors langs die R555 is besig om ’n seer oog te word vir die inwoners van eMalahleni.

Die gemors langs die R555 is besig om ’n seer oog te word vir die inwoners van eMalahleni.

Klagtes het ingestroom van die ashoop wat besig is om te ontwikkel tussen die Blancheville- en Jackaroostopstrate.

“Dit is verskriklik onhigiënies en ons het al klagtes geloods met mnr. Theo van Vuuren, munisipale bestuurder van die munisipaliteit en hy het vir ons gesê om foto’s te neem van die voertuie se nommerplate. Wat op dees aarde gaan dit help?” het ’n ontstoke inwoner gevra

Mc615rs
Die asgate wat besig is om te ontwikkel op die R555.

Van Vuuren is genader vir kommentaar, maar teen druktyd was nog niks ontvang nie.

LEES OOK:
Residents had enough of R555
Still no news about accident on R555

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button