
Die gr. 8’s van Hoër Tegnies Skool het die afgelope Vrydag gesorg vir ‘n jolige atmosfeer met hulle entrepreneursdag gedurende skooltyd.

Talita-Koemi Grobler en Chamain Fourie is uitgevat vir die entrepreneursdag by HTS.
Die entrepreneursdag is deel van hulle praktiese assessering in EBW (Ekonomiese Bestuurswetenskappe). Dit was lekker om die leerders se entoesiasme en kreatiewe idees, om geld te maak, te kon ervaar.
Hier is beslis ‘n paar graad agt leerders met ‘n kop vir besigheid in HTS en ons sal hulle toekoms dophou met groot afwagting.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
