Local newsNews
Wolk versier die stad se lug
Hierdie pragtige Cumulonimbus wolk of ‘Charlie Bravo’ soos dit onder lugvaartkundiges bekend staan is die afgelope naweek afgeneem deur ons lesers.

Hierdie pragtige Cumulonimbus wolk of ‘Charlie Bravo’ soos dit onder lugvaartkundiges bekend staan is die afgelope naweek afgeneem deur ons lesers. Hierdie is ‘n donderwolk vol lugstrominge met water en ys.

Foto deur Hannes Barber geneem.
Lees meer oor die pragtige wolkformasie in Vrydag 18 November se uitgawe van WITBANK NUUS.
As jy ook die wolkformasie afgeneem het stuur gerus jou foto’s vir ons.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
