
’n Bejaarde egpaar en hul dogter se nagmerrie ondervinding kan vandeesweek in WITBANK NUUS gelees word.
Me. Ella (76), mnr. Nico van der Westhuizen (83) en hul 50-jarige dogter Suretha het die teiken van rowers geword toe hulle op Woensdag 9 November in hul huis in Claredonstraat deur twee verdagtes verras is.

Die gat waardeur die twee verdagtes Woensdag 9 November geklim het.
Die verdagtes het toegang tot die huis gekry toe hulle deur die dak geklim het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
