CrimeNews

Voertuig in mesvoorval gesteel

’n Man is aangeval, nadat hy gestop het om homself te verlig.

’n Man is aangeval, nadat hy gestop het om homself te verlig.

Volgens inligting, het hy op Maandag 7 November in Klarinet, uitbreiding 3 stilgehou, en dit is hier waar hy met ’n mes gedreig was. Hy het aan die polisie vertel dat hy twee onbekende mans langs hom opgemerk het, een van hulle het hom met ’n mes gedreig.

Een van die verdagtes het hom glo beveel om sy voertuigsleutels te oorhandig en ook twee selfone wat hy in sy besit gehad het. Die saak is by die polisie aangemeld en word steeds ondersoek.

Die slagoffer was nie teen druktyd beskikbaar vir kommentaar nie.

LEES OOK:
Mes-aanval in nagklub
Man (45) dood na mes-moord

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button