Local newsNews

Pret tyd by Bikers Day Jol

Victory Life Riders, was net van die gesigte te sien by die Day Jol op Saterdag, 25 Maart.

Hulself gate uit geniet –
Chris Redelinghuys, Jeandrè Vosloo, Fonnie Dreyer en Menateau Macaskill, deel van Victory Life Riders, was net van die gesigte te sien by die Day Jol op Saterdag, 25 Maart. Dit het by die Reynorifklub plaasgevind.
Hier vir die vermaak –
Douglas Castlemaine (Cimmaron Riders) en Joe Dickinson (Imprint Riders) het ook gedeel in die pret by die Day Jol op Saterdag, 25 Maart by die Reynorifklub.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button