Ek is heel eerste - Jayden van Zyl het seker gemaak niemand steek hom verby nie. Hy het aan die Gr.R atletiekbyeenkoms by Curro Bankenveld Privaatskool deelgeneem. Die byeenkoms het Vrydag, 24 Maart by die skool plaasgevind.
Hardloop vir eerste – Lethabo Mashilwane van Curro Bankenveld Privaatskool hardloop voluit vir die wenstreep tydens die Gr.R se atletiekbyeenkoms wat Vrydag, 24 Maart by die skool plaasgevind het.Soveel pret – Nianell Scheepers het die wedloop baie geniet tydens Curro Bankenveld Privaatskool se Gr.R atletiekbyeenkoms op Vrydag, 24 Maart. Dit het by die skool plaasgevind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!