CrimeNews

Vrou smeek ‘Here, help ons asseblief!’ tydens aanval

’n Bejaarde egpaar is Sondag, 21 Mei in hul huis in Modelpark aangeval.

’n Bejaarde egpaar is Sondag, 21 Mei in hul huis in Modelpark aangeval.

Die Von Molendorfs het die aanval oorleef en het getuig hoe die drie mans weggehardloop het toe die vrou haar hande in die lug gegooi en begin bid het.


Mnr. Mac (74) en me. Renette (72) von Molendorf is Sondag 21 Mei in hul woonstel oorval.

Vyf ander rooftogte regoor die stad het verlede week plaasgevind. Lees die vol berig in die WITBANK NUUS uit vandag

LEES OOK:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/92567/rowers-steel-tekkies-van-man-se-voete-af/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/84680/rowers-vat-wat-hulle-wil/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button