GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Hoërskool Kriel hou kaskar derby
Hoërskool Kriel het hul jaarlikse kaskar derby gehou in die parkeerterrein van ’n winkelsentrum.

Hoërskool Kriel het hul jaarlikse kaskar derby gehou in die parkeerterrein van ’n winkelsentrum.
Op Donderdag, 25 Mei het leerders hieraan deelgeneem en dit was beslis ’n dag gevul met baie pret.
Stukkende knieë tot seer bene het hul merk gelos, maar niks het hierdie leerders se moed gedemp nie en hulle het volhou tot die einde
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


















































































































































