
In die vroeë oggendure van Maandag 19 Februarie, omstreeks 02:50 het ’n verdagte man vir meer as ’n halfuur voor ’n winkel in Geringerstraat rondgedwaal.
LEES OOK
Video: Dief steel kamera uit voertuig
Dief beloof hy gaan nou kerk toe
Mnr. Andrè Minnaar het gesê dat op die beeldmateriaal wat die kameras opgetel het, kan daar duidelik gesien word hoe die man geld of rekenaarskerms soek.
Lees die volle berig in die volgende WITBANK NUUS.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
