NewsSchools

Vir al die aksie by Laerskool Krielpark

’n Hele paar rekords het gespat en nou is die atlete opgewarm vir die res van die atletiekseisoen wat voorlê.

Opwinding het die afgelope naweek by Laerskool Krielpark geheers tydens hulle interhuis.

Buiten die heerlike gees op die paviljoen het die atlete mekaar Saterdag 19 Januarie opdraand gegee op die atletiekbaan.

’n Hele paar rekords het gespat en nou is die atlete opgewarm vir die res van die atletiekseisoen wat voorlê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button