Die Hoër Tegniese Skool het hul jaarlikse groentjiekonsert gehad en hulle het beslis die gehoor bekoor.

Leerders het hulself voorgedoen as die span van Vetkoekpaleis met Worsie, oom Frik, Boeboe en tannie Poppie wat die gehoor oudergewoonte laat skaterlag het.

Ander leerders het weer die gehoor vermaak met hul danspassies en dit was groot pret vir almal wat die vertoning bygewoon het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
