NewsSchools

Lekker atletiek by Laerskool Kragbron

Selfs die Graad-R’e het genael vir die wenpaal en gewys wie is baas

Leerders van Laerskool Kragbron het ’n heerlike dag geniet by hul atletiekbyeenkoms.

CJ van der Walt.

Selfs die Graad-R’e het genael vir die wenpaal en gewys wie is baas.

Giovanni Nel, Oarabile Mokalapa en Caleb Pheheng.

Dit was ’n heerlike somersdag met ʼn wonderlike spangees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button