Local newsNews

Drie in hof na padwoede aanval

Hy is aan ’n ventilator gekoppel

’n Man moet gaan vir gesigsrekonstruksie na ’n padwoede-aanval die afgelope naweek.

Mnr. Willem Potgieter is tans in Milpark Hospitaal.

Hy is aan ’n ventilator gekoppel.

Drie mans het Dinsdag 23 Julie vlugtig in Witbank Landdroshof verskyn op ’n klag van poging tot moord na dié voorval.

Hulle is elkeen op R10 000 borg vrygelaat en hul saak is uitgestel tot 1 Oktober.

Lees meer in dié week se uitgawe van WITBANK NUUS.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button