
Solidariteit Helpende Hand dink altyd aan idees om fondse te in wat weer teruggeploeg word in die gemeenskap.
Hul laaste vetkoekverkoping op 5 Julie was ’n reuse sukses.
“Ons maak vetkoek met heerlik gegeurde maalvleis op, dus hoef jy nie te wonder oor wat om te maak vir aandete nie. Ons verkoop ook vetkoek sonder vulsel as jy dalk iets anders beplan vir aandete,” het me. Sonja Bester van Solidariteit Helpende Hand gesê.
Vetkoek is weer op 30 Augustus beskikbaar.
Plaas sommer nou jou bestelling deur Sonja te skakel by 072 176 6264.
Vetkoeke is slegs R15 elk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
